top of page

Homecare doneerders & boere

Verspreiding van Enjoy App

 

Die Homecare span moet seker maak dat ons die sterkste verspreidings plan bestuur wat ooit gedoen word om 'n app op mense se fone te kry.

Ons besluit om 'n neutrale naam (Enjoy SA) te gebruik, maak dit natuurlik baie maklik vir ons om die doelwit te bereik.

Ons sal verseker al die gewone strategies soos Social Media n goed gebruik om die app te versprei.

Ons ontwikkel ook die App op so 'n manier, dat die gebruik van die App mense sal motiveer om ander te nooi sodat hulle ook die App ondersteun.

Een van die unike funksies op die Enjoy app is dat ons na mense se persoonlike veiligheid, asook na hul voertuie kyk.

 

App gebruikers sal mekaar ook kan help indien hulle iemand voor hulle sien wie se voertuig in 'n hi-jackig betrokke raak. Jy kan sonder om jouself persoonlik onder risiko te plaas, gou op jou foon die kar voor jou soek en 'n knopie druk sodat die voertuig se fotos ook met die Privaat sekuriteits maatskappye en die res van die fon netwerk binne 'n radius gedeel word.

Die App gebruiker kan ook indien hy/sy self sien dat die voertuig afgeneem gaan word, ook op hul eie foto click, sodat die fotos (4 fotos) van die voertuig aan die netwerk gestuur word.

Hierdie diens sal help om gevaarlike misdade soos Hi-jackings so bietjie moeiliker te maak in die land.

Armed response maatskappye en blits patrollies sal dan duer die netwerk op hoogte gehou word soos nog mense die gesteelde voertuig sien beweeg.

Hierdie diens, waar nie net 'n persoon as infividu omgesien word nie, al daartoe bydrae dat die Enjoy App op baie mense so fone kom.

Ons ontwikkel ook funksies waar Car rental Maatskappye die app sal help bekend stel aan buitelanders.

Europcar jhb.jpg
Distribution.jpeg
advanced button.jpg

Daar is baie inligting betrokke aan die gedeelte van die besigheids plan. Ek wil gou net kortliks probeer verduidelik wat ons met al die Car Rental Maatskappye in die land wil reel.

Ons maak dit moontlik dat die persoon wie die kar huur, die voertuig se Registrasie nommer op een plek invul, dan link ons die Maatskappy se voertuig aan die app.

 

Ons gaan verduidelik dat dit een plan is om die buitelanders te help beskerm. Maar die hoof doel is om te weet wanneer buitelander voertuie huur, sodat ons die media na hulle kan bestuur. Teen die tyd weet lesers by watter restaurante die mense hul geld sal spandeer.

 

Ons gaan aan Car rental Mpye verduidelik dat Suid Afrika die land gaan wees waar duisende mense saamwerk om die buitelander se Experience te verbeter. Ons gaan selfs foon tegnologie gebruik net om 'n boodskap buiteland toe te stuur dat ons exceptional mense hier is. (Dit sal car rental besighede direk bevoordeel)

 

Die App gaan restaurant vouchers namens die Car Rental na die klient stuur. Die klient gaan dan wanneer hy by die restaurant kom, deur die bestuurder ingewag word. (Die restaurant bestuurder sal weet van watter land die besoeker is. Inligting wat ons deur app aanstuur)

 

Die bestuurder sal dan gesprekke kan aanvoer met die buitelandse besoeker. Gesels en uitvra oor die land vanwaar die besoeker kom. Dit sal 'n effek skep dat ons omgee vir mense.

Hierdie tipe tegnologie sal later die land help met die toerisme groei proses.

Ons weet dus dat al doen die regering watter moeite om buitelanders SA toe te bring, dat ons die besteding sal kan onderskep in belang van blanke mense.

 

Ambassadeurs wie almal sal help:

Die Homecare Foundation is besig om 'n netwerk op te stel waarin Eiendoms prinsipale en hulle agente ook saam met ons werk.

Ons het baie duur tegnologie ontwikkel om seker te maak dat hierdie mense in hul eie industrie, meer besigheid as hul opposisie sal doen, sodat ons 'n sterk netwerk van verteenwoordigers kan gebruik om met besighede regoor die land in die toerisme en ander industries te kan handel.

Daar gaan verskillende Social media platforms en ander media platforms gebruik word om ook te help om die applikasie te versprei.

Ek sluit sommer net so 'n paar videos in van prinsipale met wie ons reeds begin onderhandel het. 

Barry Spies
Representing Harcourts
Daco Conradie
Representing independent agencies
Johan van Tonder
Representing Rawson
Louise Snyders
Representing Re/max
bottom of page