top of page

Notable donators

Etienne Janse van Rensburg

 

Ek kan eerlik nie onthou wie Etienne aan ons voorgestel het nie.... ek dink amper dit was deur Martin... Kan jy onthou?

In elk geval, Etienne was die persoon wat saam met my en Hannes Versfeld die Autofirst projek as Direkteure begin het... ons was by die printers en Kaap betrokke en hy het ook sy nek uitgesteek om selfs sy familie te betrek. Etienne het dat sy broer en sy pa-hulle ook by Autofirst betrokke raak.

 

Etienne was gelukkig darm so bietjie beskerm teen die Mertech goed. Hy het darm nie al die negatiewe blootstelling daar gehad nie.

 

Ek glo en ek weet tot vandag dat die Here op elkeen se pad, ‘n doel het... Ek ken Etienne al lank, en ek ken sy karakter.

 

Etienne is opreg en doelgerig. Etienne is die een wat eendag hier gaan oorneem..... en dit is nie ‘n Mertech oorname nie.

 

Ek het vir Etienne saam geneem na een van die CMR mense. Ek wou hê hy moet begin om solank agtergrond kennis op te doen oor wat ons vir kinderbeskerming moet doen.

 

Dit is uiters belangrik dat sodra ons Pledges gee vir kinderbeskerming, dat hierdie support vir altyd moet plaasvind... Carlo Hein kan ongeukkig nie ‘n company bestuur nie. Hy kan net code en sal ander programeerders kan bestuur... Ons het mense nodig wat alle aspekte van 'n Mpy kan bestuur.

Kobus en Ampie is te gevestig in groot myn groep... so projek soos die sal hulle kan bestuur, maar dit is nie noodwendig wys om hulle te betrek of onder risiko te plaas nie.

Ek glo ook nie Etienne sal onder risiko betrokke raak nie, want ons beplan alles reg... Die ding is net, ek kan nie ‘n risiko neem en sê ek kan nie dood gaan nie... As ek more iets oorkom, is my computers reg vir Etienne.... So hy word bietjie meer ge-update as die res.

 

Verder ken Etienne ook vir Carlo Hein. Ek weet dat die 2 goed oor die weg sal kom.

 

Etienne is ook nou weer in Pta gestasioneer... so hy is waar ‘n CEO moet wees. Gauteng gebaseer.

Hier hoev julle nie te twyfel oor wie mooi is nie.... Et het darm sy hoed afgehaal sodat hy sy mooi Bless vir julle kan wys!

Ek het al daarna verwys dat ek in baie van die Bybel se boeke en verhale glo... ek glo dit gebeur vandag nog... ek is net bekommerd dat Moses se verhaal dalk hier van toepassing kan wees. Dit is defnintief jare wat verloop het... ek is bang dat ek ook net soos Moses deur die Here weg geneem sal word net voordat die volk Kanaan kon intrek.

 

Dit maak nie vir my saak nie... indien die projek daarmee vergelyk word, sal ek net bly wees as die lang tog op ‘n einde kom. Al is dit ook so dat Etienne die code in die Kannaan tyd bestuur.

 

In elk geval, Etienne is ook deur die Here in die tydperk waarin ons inbeweeg het (CSE en al sy plat valle) in ander companies geplaas waar hy goeie ondervinding opgedoen het. Hy het ‘n hele span mense onder druk bestuur. Etienne het ook vir my gesê dat hy weet sy tyd by die company kan dalk binnekort opwees... Hy werk aan konfidensiele projekte. Hy werk vir ‘n oom wat hom baie goed gesin is, en hy sal nie die oom net drop nie.... So Etienne bly back-up om oor te neem as ek ophou.... of dit nou met ‘n ongeluk sal wees, en of ek dalk geseend kan wees en uittree.

 

Ek wil ook noem dat ek dokumente reg kry, vir indien ek dalk iets sou oorkom voordat ons die "wage payment software" klaar het... Die sagteware behoort teen Julie in die mark te wees. Die dokumente sal ook vir Bettie hulle by Child Welfare gegee word. In daardie dokumente sal ek hulle versoek om van hul beleggings fondse beskikbaar te stel om Etienne te dra. Julle moet weet dat die projek vir Bettie hulle baie belangrik is... Etienne mag nie onder finansiele druk werk waaraan ek gewoond moet wees nie.

Daar is ook plek vir Etienne indien ek inbly. Ons gaan ‘n team gebruik wat namens die kinder beskermings organisasies met besighede onderhandel, en die team sal Etienne opstel, omrede hy hulle eendag moet oorneem.

Etienne en Ankia help ook onder druk uit... Hulle het bv. laas maand vir ons gehelp om ‘n bed te koop. Ons moes nou begin meubels bymekaar maak.... Julle almal weet van ons pyn en dat ons alles (meubels) verloor het... dit wat ek nie kon verkoop nie (soos tv, wasmasjien ens.. het die ander ou by ons gesteel)

Etienne het gevra dat Ankia asseblief by alle kommunikasie ingesluit word.... ons het haar laas week begin insluit. Sy kry dus ook die web page om te lees. 

Vir Et en Ankia, van my en Tan, ook baie dankie.... Julle is deel van die 5 wat ek voel die Here roep op na die berg!

bottom of page