top of page

Notable donators

Inch by Inch   

 

Voordat ek nou ingaan en die belangrikste gedeelte bespreek wat ek weet julle moet lees, die gedeelte oor die “wage payment software” wat ons nou ontwikkel, wil ek vra dat julle asseblief eers die Inch by Inch gedeelte lees...

 

Hierdie projek het ek in Inches beleef....en dit voel of daar vreeslik baie “inches” was.

 

As ons objektief kyk, dan was alles in inches ge-openbaar.... Ons het nie in die begin die einde gesien nie... dit is jammer, maar ook beter so. Ek sou nooit die projek kon doen nie...  

 

Gelukkig het die Here ons elke inch gedra... nou wil ek eers julle vra om ‘n page te kyk, waar Al Pacino in “Any Given Sunday” in 1999 ‘n coach het. The video is about an American Football team, the Dallas Knights, and how one speech motivated the team to win against all odds

 

Verskoon asb die taal gebruik!

© 2015 Home Care

Impairment Homecare NPC 2015/393733/08

bottom of page