top of page

Notable donators

Danie Smit

 

Ek moet oor Danie ook so bietjie meer skryf. Danie se terugslag was dat hy vriende is met Erick Lee. Erick was Hannes Versfeld se vriend.

 

Erick, die tyd wat ek hom geken het, was ook naby aan God. Wat die Gees op my druk om te tik is dat ek vir julle moet sê, wat is deel van die redes hoekom ek aanhou met die projek, al was dit ook hoe taai, is juis die rede om eendag te kan bewys dat as mense vir die regte redes projekte doen, dan kan Christen mense ander Christen mense vra om te help....

 

Daar is so baie Christen mense wat soms beloof om iets te doen, maar wanneer die Going tuff is, dan hou hulle dadelik op. Hierdie projek moet eendag vir mense kan bewys dat as mens bid en beloof, en toelaat dat God die pas aangee, en volhou by jou beginsels, dan sal God openbaar dat Christen mense nie almal sleg is nie... dat Christen mense miricles kan bewerkstellig.... net aanhou glo. Hierdie projek sal bekend staan as die grootse Christen projek wat deurgevoer word....en julle sal nou nou verstaan hoekom ek dit sê.

Danie is die 2de mooiste een as julle wonder.....nie in die agterste ry nie....

In elk geval, Danie was een van die min mense wat probeer help het toe ons die poskantoor strike gekry het, en waar die hele CSE projek in mekaar in geval het....

 

Terwyl ek oor Danie praat, is die volgende op my hart. Weet julle dat as die Here dit sou toegelaat het, dat Autofirst ‘n sukses sou wees... As dit nie vir my hardkoppigheid was om kwaad te geword het toe Almero (Mertech) my geforseer het om die aandeel prys te drop, sodat hulle kon oorkoop net nadat Media 24 onderhandel was nie, sou alles anders uitgewerk het.

 

Ek het gevoel hulle was onbillik... hulle het ‘n “buite organisasie”, wat nie regtig onpartydig was nie, instruksie gegee om te se die prys moet na R2000 sak. Onthou in perspektief, ons het toe al die eerste “personalized” boeke gedoen... dit was wel op Autofirst boeke...

 

Ek is die een direkteur wat in die mark gewerk het... Ek het altys saam met die sales reps gewerk...   Ek is die een wat by dealers gehoor het dat hulle nie graag ‘n gebruikte voertuig wat verkoop is vir die kliënt ‘n Autofirst boek wil gee nie.... ek het toe al geweet dat mense boeke soos CAR, Getaway ens. sou verkies.... Ek was op pad om solank met die ander maatskappye (CAR, Getaway, Rooi Rose ens,) te onderhandel om Autofirst so om te push....Ek wou Autofirst push deur vir die handelaars met beter tydskrifte te onderhandel.... toe kom die fight... en ek wou eers inbly, totdat Kobus oorgeneem het.... En as Kobus nie ‘n persoon was wat ek weet rond geslaap het met ander vrouens nie, en gedrink het nie, dan sou ek heel waarskynlik anders oor die saak gevoel het....

Maar ek glo tot vandag, dat die Here nie ‘n plan gehad het om ‘n persoon soos Kobus aan beheer van goed te plaas wat in sy Naam moet funksioneer nie...

Julle dink seker ek leef nou weer in die verlede... dit is nie so nie, ek het al lankal aanbeweeg. Dit is net as ek alles in perspektief wil plaas, sodat ek kan verduidelik hoe die Here se plan loop, dan moet ons ongelukkig ‘n summery van alles in die verlede ook doen.

Ek moet ook weer vir julle sê, Mertech was nie ‘n slegte ding nie.... in die begin was dit goed.. Dit was net jammer dat die Junior bestuur in hul groep alles wou doen om mag oor te neem, en om die Company te skaak.

Oom Francouis is ‘n goeie mens... Hy het nooit skade berokken nie..  dit was meer Almero en Pieter Faure. Ek het eendag saam met Almero van Durban af terug gevlieg. Ons was by IX. Toe ons land het ek per toeval gehoor toe Almero vir Pieter sê: “Hy het met my gepraat. Ek dink ons moet net bietjie vas byt sodat die pressure hoog word. Ons sal teen beter prys koop”. Op daardie stadium het Almero hulle verskeie projekte as Venture Capital Investors gedoen. Ek dink juis dit was nadat hy met Kobus Oosthuizen gepraat het oor die Franchise Warehous besigheid.

Ek moes toe al geweet het dat Almero versteekte agendas het. Ek het eintlik die eerste pakslae gevat toe ons die bakkie moes koop. Hannes was eintlik reg gewees. Die bakkie was ‘n sonde.

Almero het 500 aandele gesoek om die bakkie te koop. Die aandeel prys was reeds R10 000 per aandeel gewees... Toe kry hulle vir R250 000 se befondsing 100 aandele...  Ek kon nie nee sê nie, want ons span was te klein om die bakkie te koop... Ek moes toe al vir Mertech gesê het hulle moet gaan vlieg.

My grootste fout, wat ek tot vandag berou was om die tydskrif te launch, toe ek geweet het ons code nog..... ek het onder pressure van Jaco Bodensteyn ingegee.... Ek moes nooit die eerste print gelaunch het nie.

Ek onthou nou nog Ampie se gesig toe ek die heel eerste uitgawe vir hom by ‘n fulstasie in Pretoria gegee het.... Ampie het my probeer gerus stel deur te gesê het, gelukkig het jy geprint... Ons moes nie, want alles het verkeerd verloop.

Sê nou maar net dinge het anders verloop... sê nou ek het nie opgestaan vir die minder aandeelhouers nie, wat in elk geval geflop het... hoe sou dinge gewees het?

Weet julle dat ek voor die oorkoop van Mertech se groot aandeelhouding al ander voorstelle gemaak het vir Almero? Ek het eendag toe ons billboarde onderhandel het vir Autofirst media langs die snelweg vir hom gesê, ek dink ons moet die Autofirst Company ‘n divisie oop maak waar ons self Billborde in Gauteng plaas. Die Mertech groep, (Atterbury) het strategiese grond wat absoluut sou werk. Hulle het toe alreeds die grond in Midrand besit waar Africa Mall gebou is... Hulle het regtig regoor Gauteng goeie posisie grond.

My voorstel was dat Autofirst dan ‘n media company word. Dit sou alle cash flow druk afhaal. Ons kon vir ander Maatskappye Bill Board advertensies doen...Weet julle dat hy dit so wou toesmeer... met goed soos hy weet nie of Atterbury dit sou doen nie, veral nie met hulle klein aandeelhouding in Autofirst nie...

Die dag toe Almero my uit die boardroom gejaag het en gevra het ons moet die meeting oor begin, omrede ek nie hul waardasie wou aanvaar nie, het ek vir hom gesê, Almero, jy weet nou dat julle die company wil oorneem... wat van die kleiner aandeelhouers?

Hy het gesê daar sal na hulle gekyk word....  Julle moet tog een ding onthou... daar is geen persoon wat R12 miljoen skielik wil insit as hulle nie planne gehad het nie... Hulle het gedink dat Autofirst dadelik sou werk, nadat ek alles reg gemaak het rondom verspreiding deur Media 24 te betrek....

Wat hulle egter nie in gedagte gehou het nie, is die feit dat personeel ook na mense opsien of neerkyk. Kobus was nie die regte ou om die verkoops span te motiveer nie.... alhoewel hulle so gedink het.

Verder moet julle ook net onthou dat Mertech nie geld verloor het uit Autofirst nie... As Almero hulle die slim ouditeure is wat hulle voorgee, dan sou hulle defnintief die company aangewend het om hulle geld te verhaal... Vir die mense wat nie weet nie, die company was ‘n bate... die opgehoopte Verlies was ‘n Bate.

Enige groep companies wat wins maak, soek altyd na metodes om Companies met opgehoopte Verliese te bekom. Ek was tydens my Artikel jare betrokke by winsgewende companies wat mense se companies opgekoop het teen goedkoop, omrede die bestaande aandeelhouers nie die vermoëns gehad het om die company winsgewend te maak nie.

Die "onderstebo" company word dan teen ‘n appel en ui gekoop. Die sterk groep kanaliseer dan uitgawes vanuit hul sterker companies deur die Verlies company om die opgehoopte belasting verlies te gebruik.

Wat ek wil verduidelik is, dat Almero hulle verseker die Autofirst company sou gebruik het.... hulle sou die res van die aandeelhouers teen goedkoop uitgekoop het, en daarna die sterker companies se uitgawes deur die Autofirst company gesit het, totdat die opgehoopte verlies opgebruik is....

In werklikheid, as jy besighede besit wat wins maak, kan jy net “Geleentheids wins” verloor. Die geld wat Mertech by Autofirst belê het, kon dalk op ander plekke geld gemaak het...  Maar hulle het nie die kapitaal verloor nie, want hulle verhaal die geld teen wins wat hulle aan die Ontvanger van Inkomste sou betaal het op winste van die ander companies... Solank die compaany wat vir ruk lank verlies gely het se stigtings statute in lyn bly met waarvoor dit oorspronklik opgestel was.

Mertech het ‘n klomp media kostes deur die Atterbury groep... hulle het ook Naam borde wat by komplekse en goed opgesit word. Ek is seker hulle sou sulke uitgawes deur die Autofirst Media company geplaas het om die opgehoopte verlies te benut....(geld te verhaal deur minder belasting oor te betaal)... Ek moet dit miskien net moeier omskryf... Wat hulle kon doen, was bv. dat Autofirst Mpy slegs een personneel lid in diens hou.. Die Autofirst Mpy wat hulle besit kontrakteur dan media uit namens die groep. Maatskapye wat vir hulle media werk doen, Invoice dan Autofirst. Autofirst Invoice dan Atterbury met die wins teen 'n verhoogte bedrag. Daardie verhoogte bedrag maak die wins van Atterbury laer en dus is die belasting aanspeeklikheid vir Atterbury laer. Autofirst het 'n opgehoopte verlies en sal nie op sy winste vir die tydperk waarin hulle die kapitaal verhaal belasting betaal nie....

Maar ek dink tog, waar sou dinge gewees het sou ek by Autofirst in gebly het... ek is seker dit sou op die ou end ‘n baie klein vergoeding gewees het wat mense soos julle sou kry.... Niks in vergelyking met wat nou gaan kom nie.

In elk geval, die poskantoor strike soos julle weet het CSE ook onderste bo geslaan.... en dit was battle na battle om van daaruit op te staan... Julle almal ken die slegte pad verder.

Danie Smit was die persoon wat hom sekerlik die meeste oor my en Tanya ontferm het vir ‘n paar maande tydens daardie periode... en ek is hom ook ewig dankbaar.

Ek praat oor Danie, want ek gaan nou nou oor Etienne ook praat. Julle sien dat ek nie oor Martin praat nie, en dit is nie omrede ek hom nie respekteer nie...Ek respekteer Martin BAIE..... Martin is die enigste persoon wat vir my eendag gesê het.... Pieter, jy het ver genoeg gegaan. Ek spreek jou vry... Die Here verwag nie van jou om die wêreld te verander nie....

Dit is belangrik om te weet wat Martin se woorde was... as iemand jou so aanspreek, dan weet jy hy het alles gedoen soos hy voel die Heilige Gees hom lei. Niemand anders het al so vir my gesê nie.

Danie het al vir my gesê dat hy nie meer wil help nie... maar nie my vry gespreek nie, en ook nie gesê dat hy voel ek het vêr genoeg probeer nie.... En ek het ook nie dan vir Danie verder vir hulp gevra nie... totdat Danie weer met my kontak gemaak het nie. Ek weet die Heilige Gees praat met Danie, en dit is hoekom hy nie totaal ontrek het nie.... Die skrywe in elk geval is om alles te openbaar, sodat julle tot vandag toe nog vanself kan sê: “Pieter, ek spreek jou vry”.

Ek het eendag vir Tanya gesê, die dag wanneer Ampie vir my sê, Pieter, ek spreek jou vry, dan stop ek... Ek meet eintlik alles aan Ampie se uithou vermoë..... Ampie het al in die nag Megan se lewe gered, deur geld te gee toe ek hom wakker bel... Ampie is die een wat vir my geld gegee het om diesel in te gooi om mense te sien, nadat ek selfs van my ou klere aan kleurlinge verkoop het, net om aan te kan gaan...

Ek opnebaar alles, want op daardie dag was Ampie ook moeg... ek het eintlik verwag hy sou toe selfde as Martin sê. Dank die Here dat 4 van die 5 mense nooit ontrek het nie... en nou is Ankia (5) die een wat Etienne ook help en self ook al gehelp het.

Danie, van my en Tanya se kant, vreeslik dankie ou maat... dankie dat jy al kwaad was, en tog in jou hart kon vind om te help en te vergewe.. dit is ‘n eienskap wat baie Christen mense net voor kan bid om te ontvang.

bottom of page