top of page

Notable donators

Kobus Louw

 

Kobus en Petro is net sulke spesiale mense. Ek weet Kobus het ook al uit sy pad gegaan om te help, en doen ook nogsteeds. Ek wonder net of hy nie ook dalk vir ou Ampie met ‘n klip wil gooi nie.... Kobus, asseblief, dit is nie Ampie se skuld nie... alles wat verkeerd geloop het is op my skouers.

 

Kobus het op Ampie se voorstel self betrokke by Autofirst geraak. Hy het later ook by CSE ingespring en buitensporig gehelp. En toe later ook op die Homecare Foundation.... en steeds is Kobus altyd vriendelik en opreg.

 

Ek kon ongelukkig nie ‘n foto van Kobus op Facebook of Whatsapp kry nie... Ek wou graag hom aan Danie en Etienne en Ankia voorstel.

 

Ek glo ons groep mense met metgeselle sal binnekort een aand in Gauteng bietjie kuier. Danie kan dalk sy mooi vriendin saambring. Dan sal julle Kobus en Petro ontmoet.

 

Kobus en Petro, dankie dat ek julle kon pla tydens moeilike tye... dankie vir die cash sends... ons het baie keer net net oorleef om dan weer kos te kan koop.

Kobus lyk na enige iets tussen die 2 fotos... afhangend vanuit wie so oë jy kyk....(Kobus, ek maak sommer grappie... ek het min mense met wie ek deesdae kan jokes maak... Ek wou net nie die page leeg los nie)

bottom of page