top of page
Notas wat sal help om vriende en familie en moontlike besigheid mense wie julle ken te nooi om saam te toets
notes.jpg

Ek is deur die Homecare span genader en gevra om asseblief te help. 

 

Ek het as 'n Ambassadeur by die Homecare Foundation aangesluit om gou die groep mense te help.

 

Die Homecare Foundation ontwikkel baie belangrike tegnologie wat gebruik gaan word om pasiënte wie by hul huise versorg word te befonds.

 

Alhoewel die organisasie liefdadigheids werk gaan doen, ontwikkel hulle sekerlik die mees belangrike foon tegnologie waarvan ek al te hore gekom het.

 

Die tegnologie word hoofsaaklik ontwikkel om toerisme groei in die land te bevorder, maar dieselfde tegnologie sal ook gebruik kan word om Christen sakemanne in die klein sake sektor te help om makliker besigheid te doen.

 

Die doel daaragter is om seker te maak dat die mense wel na die Covid 19 aanslag die vermoëns sal hê om steeds hul offerandes aan die kerke sal kan doen.

 

Die Homecare span gaan baie nou saam met kerke werk sodra die tegnologie klaar getoets is. Hulle beskou dit ook baie belangrik dat Christen sakemanne finansieel moet oorleef, sodat die kerke kan bly funksioneer.

 

Ons is 'n paar mense wie addisionele mense vra om saam met ons te werk. Die projek waaraan gewerk word is om tegnologie in plek te sit, wat die agresiewe ekonomiese trans formasie wat die regering wil deurvoer teen te staan. Die Homecare span wil seker maak dat blanke mense vir hul kinders besighede sal kan vestig in die klein sake sektor, waar BEE dan nie 'n rol sal speel nie.

 

Die Homecare Foundation word hoofsaaklik befonds deur blanke mense, wie dan ook hoofsaaklik in die gastehuis bedryf en in die eiendoms bedryf gewerk het. Die Homecare span is bekommerd dat die Covid 19 epidemie gebruik word om trans formasie in die klein sake sektor te bevorder. (Hulle was ongelukkig om te verneem van die blanke gastehuis eienaars dat die regering slegs swart gastehuis eienaars wou help)

 

Die Homecare span kon met 'n plan voorendag kom wat nou gebruik sal word om blanke mense se besighede te beskerm. Dit is vir hulle baie belangrik dat daar opsies sal wees vir blankes om hul kinders in die land te probeer hou.

 

Die ongelooflik tempo waar teen jong blankes die land verlaat is baie kommerwekkend. Dit sal in die toekoms selfs die boere beinvloed. Ons moet probeer om 'n groot genoeg blanke verteenwoordigheid in die land te hou, as ons na boere se belange ook wil kyk. Dit is net nog meer makliker vir 'n minderheid groep om onderdruk te word, as die groepie baie min mense opmaak.

 

Ons moet dus seker maak dat blanke mense in dorpe en stede ook die vermoëns opbou en behou om geld te kan verdien. Ons kan nie toelaat dat Suid Afrika 'n tweede Zimbabwe word nie. Op die ou end is dit belangrik dat blanke besighede suksevol sal wees om geld wat deur swart mense, Indiers en buitelanders gespandeer word, in hul besighede in te kry. Die ongelooflike krag wat media op mense se koop gewoontes het, sal nou effektief aangewend kan word om die besighede wat beskerm moet word te help. Die regering sal nooit mense kan aanse waar hulle hul geld moet spandeer nie. Dit is ook onmoontlik vir die algehele publiek om te bepaal of 'n restaurat deur blanke eienaars of swart eienaars besit word. Daar is 'n groot verskeidenheid besighede wat mens nie noodwendig weet wie die eienaars is nie. Dit maak ook nie vir buitelanders saak of 'n besigheid BEE status het of nie. Hulle wil net goeie gastehuise en restaurante gebruik wanneer hulle tyd in die land spandeer.   

 

Die tegnologie wat ons toets het ook addisionele belangrike funksies. 

 

Die Homecare span maak dit moontlik dat voertuigkapings stelsel matig moeiliker sal wees. (Fotos van jou voertuig kan indien jy dalk in 'n kaping betrokke is, met privaat sekuriteit maatskappye in die omgewing gedeel word, sodat hulle die voertuig kan help keer)

 

Die span ontwikkel ook 'n funksie waardeur alle Suid Afrikaners gehelp kan word om die hulp van privaat sekuriteit mense in te roep, deur 'n knoppie op die Enjoy SA aoo te druk. Die diens sal dan eintlik deur maatskappye soos Pick n Pay, Checkers, Shoprite, Spar en ander retail groepe gesponser word, wat 'n belangrike diens in die land sal wees.

 

Die vrees dat die Polisie hul magte kan misbruik sal aangespreek word. As 'n persoon bekommerd is, kan hy sy/haar button druk, en die privaat mense kan binne 5 minute by jou wees om jou by te staan as jy bekommerd is dat die Polisie hul mandaat misbruik.

 

Die Homecare span samel geld in om die laaste fase te toets, voordat hulle die tegnologie deur netwerke in die land beskikbaar stel. Hulle wil uiteraard nie die regering nader vir befondsing nie. Die huidige span doneerders (blanke mense) kry self finansieel swaar, en die Homecare span het besluit om addisionele mense te nooi, wie in hul missie sal deel. Hulle bestuur die projek soos 'n besigheid. Elke persoon wie help, sal finansieel beloon word.

 

Hulle vra bv. dat mense enige bedraggie bydrae. Indien jy R50 per maand vir 3 maande kan help, sal hulle vir jou elke jaar R150 restaurant vouchers koop. Mense wie meer kan gee, se fondse word geleen en terug betaal sodra die fonds die "retail inkomstes" begin gebruik. Die groter bydraers ontvang dan ook elke jaar akkommodasie vouchers om vir naweke of vakansies weg te gaan. Die span werk vinnig en hulle glo dat de lenings in 'n 4 maande periode terug betaal kan wees. Ons moet net die Beta toets klaar maak, en dit is wat nou in praktyk gebeur en ek help ook met die toets.

 

Hierdie projek is die pefkte front wat gebruik kan word om in belang van blanke mense op te tree. Dit sal uiters moeilik vir die regering of swart besigheid mense wie nie by die kerk betrokke is nie, wees om te kan bepaal dat blanke mense bevoordeel word met media tegnologie. Niemand sal kan insien dat 'n liefdadigheids organisasie op so 'n slim metode in belang van blanke besighede optree nie) 

 

Hierdie projek word in detail op 'n web-blad bespreek, en ek het so uur gebruik om alles deur te lees. Ek sal bly wees indien jy dalk kan help. As jy wil kan jy ook alles lees. Ek kan jou ook registreer sodat jy die Beta toets kan help. (Fotos van jou voertuig neem en op die app sit, So paar keer met die travel destination map ry. Hulle wil sekere funksies toets voordat die sagteware aan gemeente lede nasionaal aangebied kan word)

 

Baie dankie vir jou tyd.

bottom of page