top of page

Hoe baat ek finansieel by die projek?

Jy kan die volgende binne in Retail winkels by hulle Money Market gedeeltes betaal of koop:

  1. TV Lisensie

  2. DSTV

  3. Tekom rekening

  4. Selfoon rekeninge

  5. Eskom rekening

  6. Munisipale rekening

  7. Vlieg kaartjies koop

  8. Bus kaartjies koop

  9. Deur EasyPay ander rekeninge betaal

Gift-cards kan ook gebruik word om kos, drank en klere en medisyne by retail winkels te koop wat in sommige dorpe en stede als moontlik is

Beta toetser sal sodra ons 400 000 fone op die netwerk bestuur, die helfde van wat hy/sy maandeliks op die kaart laai ontvang vanaf die projek. Die waarde van die ander helfde word aan die organisasie of kerk wat gekoppel is aan die Beta toetser betaal.

Ons bereken die beleggings waarde asof jy alles ontvang, en dan vanself 50% skenk. 'n Persoon het 'n belegging nodig om so iets te kan doen as jy die skenking nie uit jou huidige inkomstes wil maak nie.

bottom of page