top of page

Wat moet ons later toets?

Video waarna ek verwys wat mense kan kyk

https://www.facebook.com/gerhard.nieuwoudt.1000/videos/729978444459199/

(Die video handel oor Attie en Wilna Potgieter wie vermoor is op hul plaas in die Frystaat - 1 December 2010. Hul 2 jarige dogtertjie Wilmien is ook vermoor. As die link nie oop maak nie, soek asb na video op Facebook) 

Hierdie link wys die areas waar Aura mense kan help. https://coverage.aura.services/

bottom of page