top of page

Videos in Afrikaans

Stuur asb navrae na: pieter@homecare.org.za

Registrasie form

Click op die vrae om die videos van elke vraag te sien

Wat is die doel van die projek?

Toerisme groei + beveiliging van boere en ander Suiid Afrikaners. 

Hoekom nooi die Homecare bestuur span Beta toetsers om deel te neem?

Ons wil druk van huidige doneerders af weg neem

Is hierdie 'n piramideskema?

'n Baie groot NEE. Ons kan nie die Homecare Foundation aan negatiewe aspekte koppel nie.

Wat word van my verwag?

Om twee stelsels te help toets. Die Enjoy SA app asook 'n Gift-Card platform wat gebruik gaan word om persoonlike beveiliging vir alle Suid Afrikaners verniet te maak

Is dit veilig?

Slegs Pick nPay, Spar en die Shoprite groep ontvang jou geld en jy kan dit gebruik om jou lewenskostes maandeliks te betaal.

Hoe sal ek finansieel baat?

Die helfde van jou spandeering op die Gift-Card platform sal in die toekoms vir jou maandeliks gesponsor word en die ander helfde sal aan die organisasie waaraan jy gekoppel is, of aan jou kerk gedoneer word.

Wat gaan getoets word?

Die Enjoy SA app asook die Gift-Card platform

Hoe kan besighede met groot Eskom of Munisipale rekeninge help en daaruit baat?

50% van jou rekeninge sal in die toekoms vir jou betaal word uit foon tegnologie. Jou koopkrag sal die Homecare Foundation baie help om die R4 miljoen teiken vinniger te haal.

Wat is die proses om geld op Gift-cards te plaas?

Die proses word deeglik in videos bespreek

By "reference number provided" kan u 'n organisasie, of kerk se naam insit indien u nie 'n verwysings nommer vanaf 'n persoon ontvang het wie u uitgenooi het nie. Ons sal dan die gedeelte wat aan die kerk oorbetaal moet word maandeliks doneer sodra die sagteware deur die publiek gebruik word. Die veld kan ook leeg gelos word indien u onder een van die groter organisasies registreer   

R

R

R

R

(Lees asb nota bo vir inligting)

doel van projek
beta toetsers
piramide
wat verwag
veilg
baat ek
wat toets
besighede baat
geld op giftcards

U sal 'n wagwoord ontvang nadat u geregistreer het. Die wagwoord sal u toegang gee tot meer inligting

bottom of page