top of page

TLU SA

Vennootskap

Die Homecare bestuur voel dat ons werklik in 'n belangrike vennootskap met TLU SA sal kan saam werk. 

 

Ek vertrou dat ons almal na 'n gemeen skaplike doel streef, Dit is om in belang van Afrikaans sprekende mense op te tree. Natuurlik is die hoof fokus om God te dien.

 

Ek is van mening dat die diens in die landbou sektor om sekuriteits risikos te probeer beperk, baie belangrik is.

 

Ons sal dan as 'n groep nadat die Beta toetse afgehandel is saam met organisasies soos Afriforum begin werk.

vennootskap.jpg

Dit is belangrik om in te sien dat die sekuriteit probleem slegs opgelos kan word indien ons sekuriteit in die stede ook aanspreek. Dit help nie byvoorbeeld vir Afriforum om 'n platform te ontwikkel wat net vir die plase van toepassing is nie.

 

Dit is vreeslik belangrik dat mense in stede sagteware gebruik juis om die diens vir die landbou sektor bekostig baar te maak. (Soos reeds verduidelik, ons wil die diens gratis aanbied in samewerking met die retail besighede)

 

'n Mens moet ook in gedagte hou dat die boere soms tyd in stede spandeer en hulp moet dan vanuit die privaat sekuriteit industrie gegee word sou die boer in die stad hulp benodig. (Boer is dalk met sy trok in Pretoria op pad na die mark toe.... as hy in Pretoria hulp nodig het, dan help dit nie mens het tegnologie wat net met plaas gemeenskap inskakel nie)

Ek het ook na 'n Facebook video oor plaas moorde gekyk, en ek kan insien dat indien al die gesinslede 'n foon app gebuik om hulp te soek, dat daar genoeg tyd sal wees om hulp van boere in die omgewing aan te vra. https://www.facebook.com/gerhard.nieuwoudt.1000/videos/729978444459199/

 

'n Foon is die handstuk wat deur die meeste mense saam met hulle gedra word. Pannnic buttons op hul eie sal meestal per ongeluk in die huis vergeet word. Ouers en groter kinders sal almal die app moet gebruik om hulp te roep, sou een persoon op die plaas in gevaar verkeer.

 

Mense in stede sal ook nie net 'n app ondersteun as die app nie ander funksies aanbied nie. Dit is juis hier waar ons die oorlog sal wen. Ons werk met positiewe aspekte... dienste om binne in Suid Afrika te geniet.

 

Gautengers en ander stads bewoners sal ook ons ondersteun omrede ons positiewe goed in plek sit om die toerisme sektor te groei.

 

Ons ontwikkel die www.rsastay.com  accommodation booking platform om meer as R2,7 Biljoen per jaar te probeer spaar wat die land verlaat, bloot omrede mense besigheid en vakansie akkomodasie deur die Internet bespreek. Booking.com vra die akkommodasie besighede in die Kaap tot 27,2% van die kamer fooie net om kliente te stuur.

Dit is ongelooflik duur en ons moet alles moontlik doen om die toerisme sektor te help. Ons kan die kostes afbring na 5% wat dan selfs die sekuriteit van die kliente insluit. Ons kan ook uit die 5% pasiënte befonds.

Ons gaan gou net 'n afdeling vanuit besprekings met ander organisasies rondom die gastehuis industry ook publiseer, sodat bestuur van TLU kan sien watter aspekte ons aanspreuk. Sluit ook in kommunikasie wat ek met van die bestuur in gastehuise gehad het,

screen view on phone

We publish examples of screen shots taken when a phone user search for "Accommodation".

 

The challenge is that large companies such as Booking.com invest millions per month in internet Ad campaigns. (If you search for accommodation in the Google search, chances of Booking.com being listed on top will be more than 80%.)

 

Their business model is to ask guesthouses such high fees and to pay a portion of those fees into the internet companies.

 

If we had to develop just a booking website, we will never be able to help our guesthouse companies.

 

The Homecare team develop additional software that will be used to help our accommodation partners. One of  the Software platforms is our Enjoy Life Game which will be played on the phone app. This game will target Lotto players to play for prizes via their phones. (It is not a Lotto concept where luck determines if you get money or not… It is a game where you yourself play levels to win fairly large prizes. Sport people are involved. We cannot share all our development plans with readers right now.)

 

But what is important to know, is that we can engage with low income people, and by interacting with them, secure funds that we can use to help fund child protection services, bedridden patients and our social support plans.

The interaction with a larger population, who might never be able to book accommodation into guesthouses also give us the ability to allocate funds to growing tourism.

There is a lot of detail on the Accommodation section. We want to complete this page by explaining that the Homecare team spend a lot of time on research before any development per industry is being implemented. We need to understand all the challenges and shortfalls in each industry.

Screenshot_20200212-130956.png

We include communication between Pieter and Pierre du Toit from Loerie Lodge on this page.

Loerie Lodge is situated in George, and the guesthouse does not ctare for foreigners specifically. It focus more on South Africans and business accommodation. What is interesting to know that although they do not work with foreigners, South Africans still book accommodation via internet and Booking.com still take up a large portion of the guesthouse's income. https://www.loerielodge.co.za/

Homecare se uitdagings en rede hoekom ons 'n vennootskap wil aangaan

 

Ons vertrou dat die vennootskap baie waardevol vir TLU kan wees, veral rondom die feit dat ons baie van julle kliente kan help.

 

Die Homecare span het 'n uitdaging gekry wat ons nou as 'n groep saam met ander organisasies moet aanspreek.

 

Carlo-Hein Versfeld (ons hoof IT developer) het aanvanklik eers deeltyds gehelp, en hy sou eers voltyds terug beweeg in die groep in nadat ons genoeg Retail spending opgebou het saam met CVO netwerk.

Ons sou voor die Lock-down begin het, ook ander groepe betrek het, om saam met die CVO groep die retail spending op te maak.

 

Die Nasionale Lock-down het ons totaal onkant gevang.  Ons doneerders wie hoofsaaklik mense in die gastehuis bedryf, en eiendoms mense is kon skielik nie meer fondse bydrae vir die ontwikkeling nie.

 

Die onsekerheid oor die heropening van die skole het ook komunikasie met die CVO netwerk be-invloed. Ons het dus stadiger as beplan mense van CVO netwerk ingekry om solank met gift-cards kos te koop.

 

Om alles verder te beinvloed, het die groep waar Carlo-Hein voltyds in diens was (die Hello groep, wat deur Moslems besit word) het besluit om hulle senior programmeerder af te lê.

 

Ek het vir Carlo-Hein gesê dat dit miskien God se wil is om hom vinniger voltyds in te bring... Die Here sal voorsien en Hy sal uitwys watter groepe almal saam kan werk om die projek te beskerm en om die taak af te handel.

 

Ons sal Dinsdag oggend gesels oor aksie planne waar meer as een groep kan saamwerk om hom te beskerm.

Verder sal ons vanuit die tegnologie fondse maandeliks vir TLU gee om sodoende te verseker dat TLU net soos BCVO genoeg buite fondse betrek om die druk wat op lede van TLU en op ouers betrokke by CVO skole is te verlig.

Ons dink ook dat 'n vennootskap vir TLU baie waardevol kan wees, omrede die ontwikkeling van die tegnologie wat TLU dan mark toe kan neem, eintlik deur buite organsasies betaal word. 

Ons voel steeds dat die inligting om in blanke mense se belange op te tree, met baie min mense gedeel kan word.

 

Lees asb die inligting vir die CVO struktuur onder "Schools" op die Business Partners page.

 

Net weer die wagwoord: cvo

Ons waardeer julle tyd opreg

Groete

Pieter van Vuuren

Voorsitter

bottom of page