top of page

Homecare Doneerders

Media deur foon

 

Foon media is sekerlik die grootste en mees effektiewe wapen wat gebruik kan word om blanke besighede te beskerm en te bevorder.

 

Die Jabez gebed word ook hier onder bespreek. Dit is iets wat ons ontwikkel om kerke te help.

Ons het meer as 14 miljoen mense in Suid Afrika wat in die ekonomie deelneem en toegang het tot “Smart phones”, al is dit net om kos te koop of “fast-food” besighede te ondersteun.

https://businesstech.co.za/news/internet/199318/how-many-people-use-facebook-twitter-and-instagram-in-south-africa/

media.jpeg

Die vermoë om daardie mense te orreed om by sekere besighede geld te spandeer is dan die belangrikste fokus punt om reg te kry, indien ons vir blanke mense in Suid Afrika geleenthede wil skep. (Ons moet ook natuurlik buitelanders wie die land besoek se media bestuur sodat ons die ekonomiese oorlog kan wen)  

Media is sekerlik die grootste wapen wat gebruik kan word om blanke besighede te befonds. Hierdie bladsy is uiters konfidensiëel. Ons kan dalk deur die regering vervolg word indien wat ons bespreek sou uitlek.

 

Ons glo nie dat politiek die land se probleem sal oplos nie. Die ANC regering lag basies vir die oposisie leiers as daar aantuigings oor staats plundery gemaak word. Die bedrog in die ANC regering sal nooit vervolg word nie.

 

Ons kan nie regtig toelaat dat die land verder verplunder word nie. 

 

God skep die vermoë dat ons die aanslag teen blanke besighede kan help beveg. Ons glo dit is belangrik dat blankes hul eie besighede in die land bestuur. Dit sal help met werkskepping wat die land uiters nodig het..

Die probleem vir die regering is dat hulle nie BEE kan af forseer op blanke besighede as die besighede die vermoë het om winsgewend te handel sonder dat hulle BEE graderings nodig het nie.

Blanke mense moet dus leer om baie innoferend te werk in die klein sake sektor. Ons moet produkte en dienste aan swart, bruin, wit mense verkoop en ons moet die vermoë skep om met mense in die buiteland, of vanaf die buiteland wanneer hulle Suid Afrika besoek, te handel.

Die regering sal nooit die bevolking kan keer om op media te reageer nie, veral nie op die tipe media wat ons sal bestuur nie… Ons glo dat meer as 90% van die bevolking nie omgee by wie hulle produkte of dienste koop nie. Hulle gee nie om of die eienaar van die besigheid wit, geel, swart of bruin is nie. Al waaroor mense omgee is wat die produk kos, en of hulle dit nodig het of nie.

 

Ons glo ook dat buitelanders wat die land besoek nog minder omgee oor die BEE beleid. (Hulle wil net goeie restaurate en besighede besoek.)

Ons moet die wapen wat gebruik word baie goed versteek. Die mense berokke in die ontwikkeling van hierdie aksie plan deel nie eers die inligting met almal betrokke by die Homecare projek nie… Die risikos is te groot dat die benadelng van swart besigheidseienaars dalk dan aan verkeerde mense vertel sal word, wie dan die inligting sal gebruik om die mense betrokke in die stelsel aan te gee by die regering. Die gevolge kan dalk ‘n paar mense se lewens onder risikos plaas.

 

Daar is verskillende maniere hoe mense foon media gebruik, en ek wil dit ook aan die lesers verduidelik:

Gebruik foon om produkte en dienste te soek

 

Die meeste foon gebruikers search “Google search en ander Search Engines” vir produkte en dienste op hul fone. Hierdie media blootstelling word baie sterk deur maatskappye soos Google bestuur.

 

Ons kan dit ook as Re-aktiewe media beskryf in die oogpunt an die Maatskappy wat staat maak daarop dat mense die produkte en dienste sal vind op die internet. (Die maatskappy maak op die verbruiker staat om die produk/diens te soek)

Google weet dat mense beperkte tyd beskikbaar het om produkte te soek en hulle weet ook dat mense 90% van die tyd reageer op die eerste media wat hulle sien.

Daar is verskillende fokus punte op Search engines. Maatskappye betaal baie geld om hul web pages op die "landing page"/eerste bladsy te kry.

Ons kan hier kortliks gou die Akkomodasie industrie bespreek:

Booking.com betaal na beraming miljoene rande oor aan Google om "Key words" te koop, net om seker te maak dat wanneer foon gebruikers "Accommodation" search, dat hul website bo op die lys is, sodat foon gebruikers uit gewoonte eerste hul website oopmaak.

Hulle vra dan weer Gastehuise groot fooie (tot 27,2% van die akkommodasie fooi) om kliente aan die gastehuis te verskaf.

 

Gastehuise betaal groter fooie as hulle dan op die eerste bladsy wil wees wanneer die foon gebruiker die booking.com website oopmaak. (Betaal bv. slegs 17,2% indien eers baie later op die akkomodasie search bladsye verskein,)

Booking.com se hoof fokus is om soveel moontlik geld te maak uit die internet diens. Maatskappye wie bereid is om meer te betaal, kry dan beter ondersteuning.

 

Die Homecare span ontwikkel www.rsastay,com om besighede in die akkommodasie industrie te help. Die doel is nie net om akkommodasie goedkoper te reel nie, maar ook om blanke besighede beter te posisioneer.

Blanke gastehuiseienaars se besighede sal op die eerste bladsye verskyn, en ons beplan om die ondersteuning te doen teen slegs 5% fooie.

Push Notification tegnologie

 

Push Notification tegnologie is sekerlik tans die beste plan om besighede te help. Met die tegnologie kan ons Pro-aktief besighede help. (Die besigheid hoef nie te wag dat die foon gebruiker na dienste of produkte soek nie.)

Dit is natuurlik baie meer kompleks om te programmeer. Die diens sal ook baie goedkoper wees as om bv. SMS boodskappe na fone te stuur. Met die tegnologie kan ons videos en "images" gebruik om besighede te help, en ons "Push" die media na fone toe..

'n Belangrike fokus punt is dat ons mense in 'n radius van die besigheid se perseel af kan bereik. Die foon gebruiker hoev nie noodwendig in die radius te woon nie. Die boodskap sal enige foon bereik wat in die area in in beweeg. Dit maak dit dan moontlik om mense van ander dorpe en ander lande, soos wat hulle nader aan die besigheid beweeg, te teiken met media.

 

Daar is baie min IT besighede wat soortgelyke plan al probeer het.   

 

Push Notifictions word tans meer deur media maatskappye soos koerante en nasionale maatskappye soos MTN, Vodacom gebruik om Nasionale media met fone te deel. Hulle gebruik nie Geo-Tracking om media meer spesifiek tot 'n gebied te maak nie.

 

Maatskappye soos Google gebruik push-notifications as jy bv. 'n besigheid of winkel sentruk besoek het. Hulle sal jou bv. vra, "Ken jy Pick n Pay Paarl Mall?" en dan vra hulle, "Sal jy asseblief Pick n Pay Paarl Mall rate sodat ander Google gebruikers meer ingelig is oor Pick n Pay Paarl Mall"?.

Om dit te doen, moet jou foon met Geo-tracking binne 'n 20 meter radius van die spesifieke besigheid af wees.

Ons gaan die tegnologie tot op die uiterste ontwikkel. Ons sal besighede in Kategories ondersteun, en ons kan 'n foon bv. 20 kilometer of selfs meer van die besigheid af bereik met 'n nuwe metode van media. Die radius waarin ons met mense kontak sal maak, sal bestuur word per individuele besigheid/eienaar  

Radiusmedia.jpg

Ons gebruik in die voorbeeld hier bo 3 levels.

Ons kan tegnologie ongelooflike goed ontwikkel, en ons wil nie die metodes how dit gaan werk met die algehele publiek deel nie.

Hierdie sal ook 'n effektiewe plan wes om die aanslag teen blanke besigheidseienaars teen te staan. Ons sal bv. 3 restaurante eienaars in Pta Oos area bespreek

Level C

Hier kan ons 'n swart restauranteienaar toegang gee tot die stelsel, en die restaurant sal bv. Push Notifications kan stuur na mense binne 'n 5km radius vanaf die restaurant.

Level B

Hier help ons 'n blanke restauranteienaar. Ons sal vir solank as wat die regering na ons mening negatief optree teenoor blanke besigheids mense, die radius van die media bv. automaties 10km stel.

Level A

Ons kan met tegnologie onglooflike goed ontwikkel. Ons kan bv. met die tegnologie in die toekoms besigheids mense ekstra vergoed as hulle bv. gereeld in die kerk is....

 

Hier dink ons an die Jabes gebed.. As die besigheids persoon betrokke by die kerk dalk sou bid... "Here, vergroot my grondgebied..." dit gebeur dan eintlik in praktyk.

Dit sal moontlik wees om die eienaar se foon te monitor en indien ons optel dat die foon tydens kerk dienste op die kerk perseel is, kan die rekenaars automaties die radius van die besigheid se media vergroot.

Die program sal nie dadelik bv omdat ons een keer kon bepaal dat die persoon by die kerk perseel was, die radius dadlik so groot aanpas bokant normale blanke mense nie. Ons sal die konsekwensie uitwerk van hoe gereeld die kerk besoek word. So sal die tegnologie elke maand die grond gebied vergroot.

 

Ons gaan baie nou saam met kerke werk. Die Homecare Foundation gaan naastenby 2 000 ambassadeurs gebruik wie die kerke sal besoek en sodoende seker maak die kerke vertel hul lidmate van tegnologie wat beskikbaar kom om nie net pasiente te help nie, maar besigheids mense ook. (Die ambassadeurs sal verduidelik dat ons alles doen om besighede te help om tydens die moeilike ekonomie met mnse in hul gemeenskap te kontak sodat besighede nie onnoodig geld aan media kostes hoev uit te le nie.  

Dit kan dan wees dat swart besigheidsmense wit besigheidsmense kan verby gaan wat betref radius waarin ons mense help. As hulle die kerk besoek en ondersteun, dan kan ons nie noodwendig negatief teenoor hulle optree nie.

Hoe groot is die radius waarin julle my sal help met media? 

Dit is een van die vrae wat besighede aan ons sal rig. Ons sal verduidelik dat dit baie meer komplex is as wat die bsigheid verwag. Ons laat die foon gebruiker toe om op die app settings te stel, wat bepaal wat die maksimum media boodskappe per dag is wat hy/sy sal inneem. Verder kan die gebruiker ook aandui watter tipe media gestuur mag word. *As jy bv kos koop, sal slaghuise, besighde soos Spar, Pick n Pay etc. sekere specials kan stuur.

 

Restaurante en fast food besighede se media sal automaties na al die fone gestuur word.

Verder verduidelik ons ook dat dit alles afhang van hoeveel fone in die radius op die stadium is. (Ons wil so bietjie van 'n greys area skep, sodat ons nie die aandag te veel kan trek op hoekom ons eintlik besigheids mense in Levels help nie. En ons wil ook nie he mense moet weet dat hulle vir goeie dade beter ondersteuning kry nie... dit is alles 'n groot geheim)

Hoe sal die media die mees effektiefste platform wees?

Die foon tegnologie wat ons ontwikkel gaan verseker die mees effektiewe metode wees om kleiner besighede te help. Om mee te begin, jy wil Pro-aktief mense bereik, wie op die media kan reageer.

 

Daar is Social media platforms wat mense ook gebruik soos Facebook ens.

 

Ek wil net gou hier verduidelik hoe hierdie Foon mediaplan sterker sal wees as om op Facebook alleen staat te maak. 

Facebook het voordele en nadele. Die een nadeel is dat 'n besigheid nie altyd daarop kan staat maak dat al die inwoners in die besigheid se omgewing die besigheid se Facebook blad sal Like of Share nie. Besighede hoop dus dat die mense wat wel die Facebook plasing sien, die advertensie met hul vriende sal "share".

Dit gebeur dan dat vriende in ander dorpe ver buite die besigheid se diensarea die advertensies sien, en hulle kan nie noodwendig op die advertensie reageer nie. Daar kom ook baie keer mense vanuit ander dorpe vir 'n kort tyd in die besigheid se opvangsgebied in, en die mense weet nie eers van die besigheid of die besigheid se Facebook blad nie.

Met die tegnologie wat ons ontwikkel, kan ons nuwe maniere van media bestuur. Pro-aktiewe metodes om mense in die besigheid se perseel te kan kry.

jabez.jpg

Ek wil sommer net gou 2 voorbeelde noem:

Engen Fulstasie met 'n Woolworths winkel

 

Die grootste uitdaging vir sulke besighede is om seker te maak dat hulle nie "waste" het nie. Die tegnologie wat ons ontwikkel sal dit moontlik maak om bv. 4 uur die middag gou te kyk watter produke die selfde dag uit verkoop moet word, anders gaan die besigheid geld verloor.

Die bestuur kan dan gou die items afmerk en op die stelsel plaas.

Ons sal bv. vir die voertuie wat naby die fulstasie verby ry boodskappe stuur. In die voorbeeld regs kan patties gekoop word. Die foon gebruiker sal 'n pakkie kan boek en dit kom afhaal.

Die bestuur sal bv. kan sien watter fone oppad is en hoe ver hulle van die besigheid af is as hulle die pakkies geboek het.

Op die oomblik merk die besighede die produkte se pryse af, en slegs mense binne in die winkel sien dan die produkte. Jy kan dus nie meer geld maak omrede jy die produk afgemerk het nie.

Die beste plan is om nie vir mense wat reeds binne die winkel is te vertel van die afgemerkte goed nie. Kry eerder 'n persoon van buite die besigheid af in om die produk te kom haal, en die persoon koop dan ander produkt teen normle prys ook, omrede hy/sy nou reeds by die winkel is. Die persoon sal ook in meste gevalle dan sommer by die besigheid brandstof ook koop.

Met die metode sal ons blanke besighede 'n groot voordeel kan gee. Dit is direkte pro-aktiewe bemarking.

Fietswinkel 

 

Ons plaas ook voorbeelde waar die mense wat die app gaan gebruik, hul sport en hobbie interests save. Ons sal bv. maandeliks die winkels help om mense te trek, waar een item baie goedkoop as 'n donasie ge-adverteer word.

Daar is ook nog items teen so bietjie duurder pryse.

Opsomming

Daar is nie tans sagteware wat die klein sakesector ondersteun nie. Hierdie metode van media kan slegs met rekenaar tegnologie bestuur word. Dit is belangrik dat wanneer 'n eienaar besluit om verskillende promosies aan te bied, waar beperkte produkte per prysklas beskikbaar gestel word, dat die komunikasie met die publiek perfek gedoen word.

Lesers moet weet dat die boodskap met al die foon gebruikers gedeel word. Die oomblik wat die foon gebruiker die item wil boek, moet die stelsel dadelik die persoon kan help. As die items klaar uitgeboek is, moet die foon gebruiker dit dadelik sien. (Hy moet ook kan sien hoeveel van die items op daardie oomblik beskikbaar is). Dit is onmoontlik om so iets te doen as 'n besigheid sou verwag dat mense moet in bel om te hoor of iets beskikbaar is of nie...

 

'n Belangrike punt om ook uit te wys is die wyse waarop die media blootgestel word. Die foon gebruiker sien dan baie gereeld die besigheid se Logo in die foon media. "Brand recognition en Brand building" is een van die belangrikste fokus punte om in die klein sakesector suksesvol besiheid te doen. Dit is nie effektief om vir mense gereeld SMS boodskappe te stuur nie... dit is net text en dit help nie om due besigheid in 'n persoon se onder bewussein te stoor nie. 

 

"n Besigheidseienaar wil goeie verhoudings met die mense in sy gemeenskap bou. Goeie media en goeie dienste help dan besighede om suksesvol te wees.

 

Die hoof rede hoekom soortgelyke projekte nog nie in Suid Afrika gedoen word nie, is die feit dat daar nie noodwendig in 'n area genoeg fone is wat een app dra nie. Besighede probeer hul eie apps ontwikkel wat hulle dan aan die publiek probeer versprei. Spur sal bv. hul eie app bou. Spar kan dalk hul eie app bou... almal hoop dan dat die publiek hul apps sal install. Nie een van hierdie Apps het Geo-tracking in nie... Geo-tracking is 'n baie ingewikkelde proses en ons sal dit so bietjie later gou bespreek.

 

Die probleem is dat mense nie eintlik apps will installeer wat hulle sal oorval met media nie... Media en die bestuur daarvan moet uiters goed beplan word. (Dit is hoekom ons die verbruikers in staat gaan stel om self op hul profiel settings te doen, wat bepaal hoeveel media per dag mag deurkom.)  

Ons ontwikkel 'n universele app wat besighede aan betref. Die slaghuis, Spur, Spar, almal in die land sal die Enjoy SA app help versprei. Die rede daarvoor is dat hulle wel media voordele kan kry as die app gebruik word, maar hulle weet ook dat die app se ander dienste wat ons bestuur, die app se verspreiding sal aanhelp.

Dit is eintlik so ironies... Dit is die regering se onvermoe om Polisie mag te bestuur wat 'n rede sal wees dat die App versprei. Dit is die mense se vrees dat die Polisie hul mag misbruik (Police Violence against citizens) wat sal help dat Suid Afrkaners 'n App sal installeer wat gebruik kan word om Privaat sekuiteits mense se hulp in te roep met 'n knoppie as hulle bekommerd is hulle word geteiken.

 

Ons het ook 'n groot risko van voertuig kapings wat nog sal help dat ons die App wat julle oor sal lees, sal versprei.

 

Ons gaan ook meer as 2 000 mense in die land gebruik om die App te help versrpei, Hulle sal plaaslike besighede ook sien en gou help.

 

Ons skryf dus stelsels wat vir die eerste keer in die land se geskiedenis die klein sakesector kan help. Die tipe media wat ons gaan bestuur sal die apps dalk naby aan 14 miljoen users kan kry (Specials in Fast-food en kos industrie)

 

Met die vermoë om dan die koopkrag by blanke mense se besighede te plaas, en 'n kleiner persentasie by swart besighede sal die Ekonomiese oorlog wen. 

bottom of page