top of page

Sagteware ontwikkeling en "Beta" toetser

Rede hoekom Suid Afrikaners genooi word:

 

Covid 19 het die Homecare bestuur span verplig om strategies te werk, sodat ons stelsel matig die finansiële druk van ons doneerders kan wegneem. Die projek waaraan ons werk, was hoofsaaklik gefinansier deur gastehuis eienaars, persone in die eiendoms bedryf, asook 'n klein groepie individue in ander industries.

 

Die huidige ekonomie as gevolg van die baie lang grendel tyd, plaas te veel druk op die span mense betrokke.

   

Ons het besluit om die een stelsel wat inskakel met "Retail besighede" nou al te begin gebruik, sodat die ontwikkelings kostes indirek deur die groter Retail besighede gefinansier word, Dit sal daartoe lei dat geen individu meer hul eie fondse hoev te gebruik om 'n baie belangrike projek te finansier nie.

 

Die belangrike tegnologie sal help om risikos op plase te verminder. Dit sal ook mense in stede en dorpe baie help om veiligheid risikos te bekamp.

Hoe sal Beta toetsers finansieel baat by die projek?

 

Beta toetsers kan beplan hoeveel fondse hulle maandeliks nodig het om kostes binne Retail besighede te betaal, en kan dan van ons Gift-Card sagteware gebruik maak om sulke betalings te doen

 

Uitgawes wat betaal kan word:

 

  1. Kruideniersware

  2. Alkoholiese drank (Tops Spar, Pick n Pay drankwinkel, Checkers drank winkel)

  3. Eskom rekening

  4. Munisipale rekening

  5. Pre-paid elektisiteit

  6. DSTV

  7. Bus kaartjies

  8. Vlieg kaartjies

 

Beta toetsers word aandeel houers in die "trip advisor" sagteware wat ons vir die land ontwikkel. Die sagteware sal bekend staan as die Enjoy Sa applikasie

 

Die Enjoy SA applikasie sal binne maande oporasioneel gebruik word nadat ons dit klaar ons Beta toetse gedoen het.

 

Beta toetsers sal tot en met 50% van hul maandelikse bedrag wat hulle nou in retail gebruik, vanuit die projek ontvang sodra ons oporasioneel werk. Die organisasie waaronder jy registreer, of moontlik jou eie kerk, sal die ander 50% ontvang.

 

Die bedrag wat jy op 'n vaste deposito sou benodig om die finansiële vermoë te hê wat die voordeel kan befonds kan nogal hoog wees soos wat ons in die voorbeelde hieronder aandui:

Ons publiseer ook waardes, sou ons minder as 400 000 fone in die land ondersteun. Ons vertrou dat 400 000 'n halbare teiken is, veral omrede ons alle inkomste groepe kan help om gratis toegang tot privaat sekuriteit mense met behulp van 'n foon applikasie te kry, sou hulle in gevaar verkeer.

Wat word van Beta toetsers verwag?

 

Om maandeliks die Gift-card projek te ondersteun en daardeur persoonlike uitgawes te betaal. Die Homecare span maak staat op die kollektiewe koopkrag wat die groep kan gee om die "Bulk discount" te genereer, wat benodig word om die ontwikkeling kostes te finansier.

 

Om indien nodig, 15 minute een naweek per maand te gebruik om die foon applikasie te help toets, wanneer ons toets modules uitstuur.

 
Is dit veilig?

 

Ons betaal slegs aan die begin van die maand jou fondse oor aan die mees betroubare Retail besighede. Hulle hou jou fondse vir jou op hulle "Gift-card" stelsels wat al vir jare in gebruik is. jy kan dan soos jy produkte nodig het die kaart gebruik om daarvoor te betaal

 

Meer inligting is ook beskikbaar op die webbladsye vir mense om te lees. 

bottom of page