top of page

Homecare doneerders & boere

Befondsing vir beveiliging 

Spesiale tegnologie word benodig om die befondsing in plek te kry, sodat landbou sektor geld sal kan gebruik vir beveiliging.

Ons wil verskeie strukture opstel sodat die projek suksesvol afgehandel kan word.

Vanaf die Homecare Foundation se kant, beplan ons om fondse wat die land onnodig verlaat omrede mense akkomodasie boek deur Internet besprekings stelsels, op die lang duur eerder vir beveiliging aangewend kan word.

Ons land het tydens 2018 R2,7 Biljoen na die buiteland verloor. Ons glo dat dit moontlik sal wees om 'n groterige gedeelte van die geld in die land te hou, sodra ons klaar is met die rsastay.com akkommodasie stelsel, wat gekoppel word aan die Enjoy Sa app.

Image 16.jpg
Ek verwys gou na 'n gedeelte van inligting wat met gastehuise op ons website op 'n ander link bespreek word: (Dit is belangrik om van die ander rolspelers se opinies te lees, om in te sien dat ons met stelsels die landbou beveiliging kan befonds)

Our country loose more than R2,7 Billion per year as a result of internet bookings. The bulk of these funds ends up in Europe and America.

Internet users do not have time to browse through every option presented to them on their screens. The Booking.com software will select several accommodation options per price range to expose in the browser.

 

The selection of accommodation options is also determined by the payment plan the companies choose. Accommodation companies willing to pay larger commission will be introduced to more internet users. Companies pay up to 25% to be on the first 4 pages when people search accommodation in Paarl. (Attached is a letter from Middelplaas Guesthouse in Paarl)

Booking.com also informed guesthouses about an additional Admin fee of 2,1% applicable from 1 October 2019 to collect and manage payments. This in the midst of the current economic challenges accommodation companies face. (Booking.com news letter)

The reality is that internet users will request accommodation from companies they view on their computer. They will start at companies being introduced first, if they are happy with the price being asked. Internet users will not spend 30 minutes to first go through all the options and then start to request if rooms are available. There is a good chance that companies who listed their facilities will not be viewed at all.

This platform only benefits Booking.com the best. They earn more commission when companies are under pressure to find clients.

Most people use their phones to search accommodation. The exposure on phones is actually more limited than exposure on a tablet, laptop or computer.

screen view on phone
Screenshot_20200212-130956.png

We publish examples of screen shots taken when a phone user search for "Accommodation".

 

The challenge is that large companies such as Booking.com invest millions per month in internet Ad campaigns. (If you search for accommodation in the Google search, chances of Booking.com being listed on top will be more than 80%.)

 

Their business model is to ask guesthouses such high fees and to pay a portion of those fees into the internet companies.

 

If we had to develop just a booking website, we will never be able to help our guesthouse companies.

 

The Homecare team develop additional software that will be used to help our accommodation partners. One of  the Software platforms is our Enjoy Life Game which will be played on the phone app. This game will target Lotto players to play for prizes via their phones. (It is not a Lotto concept where luck determines if you get money or not… It is a game where you yourself play levels to win fairly large prizes. Sport people are involved. We cannot share all our development plans with readers right now.)

 

But what is important to know, is that we can engage with low income people, and by interacting with them, secure funds that we can use to help fund child protection services, bedridden patients and our social support plans.

The interaction with a larger population, who might never be able to book accommodation into guesthouses also give us the ability to allocate funds to growing tourism.

There is a lot of detail on the Accommodation section. We want to complete this page by explaining that the Homecare team spend a lot of time on research before any development per industry is being implemented. We need to understand all the challenges and shortfalls in each industry.

We include communication between Pieter and Pierre du Toit from Loerie Lodge on this page.

Loerie Lodge is situated in George, and the guesthouse does not ctare for foreigners specifically. It focus more on South Africans and business accommodation. What is interesting to know that although they do not work with foreigners, South Africans still book accommodation via internet and Booking.com still take up a large portion of the guesthouse's income. https://www.loerielodge.co.za/

Enjoy SA Game

 

Ons ontwikkel ook ons eie Enjoy Sa Game, 'n foon applikasie wat van die Lotto ondersteuners sal trek om eerder vir groot prysgeld op hul fone speletjies te speel, sodat ons geld kan insamel om landbou te help.

 

Ek glo nie dat die Nasionale Lotto organisasie landelike beveiliging sal befonds nie. Ons moet dus addisionele sagteware ontwikkel wat hierdie koopkrag kan penetreer.

 

Gelukkig het ons 'n uitstekende plan om hier ook te domineer. (te veel inligting om nou in detail te bespreek)

 

Ons is redelik seker van ons saak dat ons van die Homecare Foundation se kant af so R60 miljoen per maand sal kan genereer vir landelike beveiliging.

 

Ek het reeds ook daarna verwys dat ek nie dink dit sal genoegsame befondsing wees nie. Ons moet dus addisionele sagteware beplan en bestuur, sodat ons groter befondsing sal kan bewerk stellig.

Ons stel 3 aksie planne voor, wat vanaf Januarie 2021 aan gewerk kan word:

 

Aksie plan 1 = Lotto geld plus toerisme geld:

 

Ons ontwikkel en implementeer die besprekings stelsels plus die Enjoy Sa Game sodat ons die Lotto komponent kan betrek

 

Aksie plan 2 = Eskom geld:

 

Ons ontwikkel op die Media platform 'n opsie waar kunstenaars in die kultuur industrie ook die Enjoy SA applikasie kan gebruik. Ons wil dit moontlik maak vir kunstenaars soos Steve Hofmeyer, Bok van Blerk, asook alle ander musikante (swart mense ingesluit) om wanneer hulle konserte in 'n area te hou, mense te kan nooi deur videos te share met die Geo tracking sagteware.

 

Die Enjoy Sa applikasie se een funksie is waar gebruikers op die applikasie aandui watter sport en hobbies hulle van hou. Ons gaan 'n funksie by programmeer sodat mense hulle tipe musiek opsies ook kan stoor. Ons sal verduidelik dat kunstenaars nuwe liedjies deur die applikasie sal bekend stel en dat indien daar 'n konsert in die omgewing sal wees, dat uitnodiging sommer deur die applikasie vir mense wie hul tipe musiek volg gestuur sal word.

 

Ons doelwit is om 'n beter kultuur klassifikasie van foon gebruikers te kry, sodat 'n meer effektiewe fonds insamelings projek vir die landbou unies gedoen kan word.  Ons weet dat Afrikaans sprekende mense meer toeganklik sal wees om landbou sektor te help, veral as die landbou unies media wil gebruik om 'n aksie plan te verduidelik wat die boere kan help. Foon tegnologie is die beste opsie om direkte bemarking mee te doen. Die media kan baie meer effektief beplan word, en sal slegs mense wie toegangklik sal wees om te help bereik.

Ons het ook stelsels nodig wat die geld kan insamel namens die landbou unies. Ons sagteware wat die Gift-cards bestuur kan sommer die geld namens die landbou sektor insamel. Baie van die foon gebruikers kan ook gevra wod om net 'n groter bedrag van hul kruideniersware deur die Enjoy Sa app te koop, dan hoev hulle nie eers persoonlik donasies te maak nie. 

 

Ons plan is dan om in samewerking met die verskillend landbou unies deeglike navorsing te doen oor wat naastenby benodig sal word om plaas sekuriteit te befonds. Dit sal ook goed wees indien navorsing gedoen kan word oor watter plase op die oomblik nog nie die finansiële vermoëns het om oor te skakel na bv. son krag nie. Daar is boere wat vir ons 'n aanduiding gegee het dat hulle tot 50% van hul Eskom kostes kan sny, sou hulle die kapitaal gehad het om son krag te implementeer.

 

Ons dink daaraan dat media gebruik kan word om extra fondse deur die tegnologie in te samel, en dat hierdie boere dan gehelp word. Ons wil basies met hierdie boere deur die verskillende Landbou Unies reël dat hulle dan 50% van die besparing kan hou om hulle te help met hulle kostes, en dat die ander 50% van die besparing in 'n nasionale fonds inbetaal word om landelike beveiliging te befonds.

 

Die rede hiervoor is dat daar plase is wat nie groot Eskom rekeninge het nie, bloot omrede hulle nie besproeiing het nie. Maar hierdie plase het ook beveiliging nodig. Ons almal stem in dat plase wat voedsel produseer eerste beskerm moet word, maar dit sal nie help ons befonds een gedeelte van die land, en grond vergryping vind in ander gebiede plaas nie.

 

Ek is redelik seker daarvan dat boere bereid sal wees om so 'n onder handeling te doen, veral omrede hulle hulp dan van die publiek af gekry het. Hierdie is 'n praktiese plan wat die verskillend landbou unies dalk volgende jaar kan begin implementeer.

 

Ons verneem van TLU SA dat daar dalk 40 000 kommersiële boere in Suid Afrika is. Ek glo dat daar dalk 4 000 boere kan wees regoor die land wat dalk son energie kan bysit om besparing op hul Eskom rekeninge te bewerk stellig. Daar is baie boere met kleinerige Eskom rekeninge, maar boere wie besproeiing gebruik, het gewoonlik 'n redelike groot Eskom rekening.

Ek het gesels met boere wie selfs meer as R200 000 per maand aan Eskom moet betaal. Ons kan dalk op 'n gemiddeld van R45 000 per maand op 'n boer werk as ons die 4 000 boere wie dalk gehelp kan word gebruik. Die totale Eskom besparing kan dalk R90 miljoen per maand wees indien die land help om die 4 000 boere te finansier, sodat son krag gebruik kan word. (Ons werk maar rof weg uit dat van die boere tot 50% kan bespaar op Eskom kostes, indien hulle goeie son krag stelsels opsit)

Die plan sal wees dat 50% van die besparing na die boer gaan om hom te help met sy persoonlike beveiliging kostes en 50% na 'n Nasionale fonds om die res van die boere in die land te help.

Aksie plan 3 = Buitelandse befondsing:  

 

Ons sal heel waarskynlik ook moet buitelandse hulp soek om die oorlog te wen. Ek is van mening dat die kostes meer as R200 miljoen per maand sal beloop. Ek weet boere spandeer alreeds duisende rande per maand net om patrollies te doen op die plase. Daar mag dalk ekstra befondsing nodig wees om elektriese heinings plus kameras op plase op te sit.

 

Ons sal eers in die toekoms kan bepaal hoeveel geld wat tans in Eskom onnodig inbetaal word, dalk gekananliseer sal kan word om landelike beveiliging te help befonds.

 

Die laaste opsie sal dan wees om verteenwoordigers buiteland toe te stuur, om dalk lenings aan te gaan, sodat nog meer boere Eskom kostes kan sny.  Om hierin te slaag, moet ons ongelukkig eers baie meer voor bereiding doen. Ons ontwikkel juis die sagteware so dat ons van elke geval wat op die plase gebeur, "case files" kan opstel.

 

Ons programeer spesifieke funksies vir mense op plase. Ons maak een sentrale databasis waar boere enige diefstal kan dokumenteer deur hul fone te gebruik. As daar enige diere gesteel word, of huis inbrake word gedoen, dan kan die mense fotos neem en op hul fone case files create.

 

Die sake kan dan by die Polisie aangegee word, en die boer kan dan ook 'n Polisie saak nommer op die file stoor.  TLU en die belanghebbendes wie met die regering stoei oor plaas moorde sal inligting met bewys stukke tot hul beskikking hê. Ons dink selfs daaraan dat mense wie by plaas tonele opdaag dan 'n verslag met fotos sal kan opstuur na die server. Hulle kan dan ook inligting soos die SAP saak nommer in stoor.

 

Hierdie tipe inligting sal dan net aan die regte mense met die bemagtiging om dit te ontvang beskikbaar gestel word.

 

Indien buitelandse organisasies besoek word vir geld, sal dit natuurlik help om feite beskikbaar te hê. Dit sal ook help om fondse te vra wat vir 'n aksie plan wat bestuur word aangewend te word. Buitelander sal baie makliker geld gee, as hulle weet dat projekte befonds word om kostes wat verlore (Eskom) gaan te spaar, sodat die besparing eerder vir die lang duur gebruik kan word om boere te help. Min mense wil permanent geld gee. 'n Besigheidsplan waar kapitaal dalk net geleen word, en die kapitaal word ook terug betaal sodra besparing in werking tree sal buitelandse onder handelinge net baie makliker maak

Ek wil hierdie afdeling afsluit deur te sê dat ons Afrikaans sprekende mense nooit hoev bang te wees nie. Ons het die vermoëns om uitvoerbare planne uit te werk. Ons moet net die geduld en die geloof hê om die planne deeglik deur te voer.

bottom of page